Tuis

“Die liefde van God is hierin geopenbaar dat Hy sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur het sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê (1 Joh 4:9; Joh 3:16).”

Welkom by Koringberg NG Kerk!

Ons eredienste is elke Sondag om 09:00.

Volg gerus ons diens lewendig op Facebook by https://www.facebook.com/koringbergkerk 

Bankbesonderhede: FNB Rek. no. 621 390 582 27

Nuwe intrekkers kan gerus hierdie vorm invul en na die kerkkantoor epos (ngkkoringberg@gmail.com):

Nuwe-intrekker-vorm