26 Mei 2019

Die Koringaar. Genade wat nie oorweldig kan word nie Teks: Matteus 12:22-32; Dordtse leerreëls 5 Daar is baie mense wat vreesbevange word as hulle hoor van die sonde teen die Heilige Gees. Mense raak paniekerig: is ek nou gekies of nie, het ek die sonde teen die Heilige Gees begaan of nie? Dit is regtig weer … [Read more…]

05 Mei 2019

KENNISGEWINGS 08 Mei             Verkiesing 13-17 Mei       NG Wes-Kaapland Sinode sitting 30 Mei             Hemelvaart erediens 18:30 2-6 Junie         Pinkster byeenkomste om 18:30 09 Junie           Pinkstersondag met Nagmaal 14 Junie           Skole sluit 08-20 Mei       Ds. Nel sal in die tyd weg wees met verlof/sinode   Dit is tydens die kwartaal wat die diakens die jaarlikse kollekte … [Read more…]

28 April

BELANGRIKE DATUMS   08 Mei             Verkiesing 13-17 Mei       NG Wes-Kaapland Sinode sitting 30 Mei             Hemelvaart erediens 18:30 2-6 Junie         Pinkster byeenkomste om 18:30 09 Junie           Pinkstersondag met Nagmaal 14 Junie           Skole sluit 14 Junie           Dans   Dit is tydens die kwartaal wat die diakens die jaarlikse kollekte kom doen, indien niemand by jou aankom … [Read more…]

Paassondag 2019

Die Koringaar: NG Kerk & VG Kerk Koringberg gesmentlike diens Paassondag: 21 April 2019 Teks: Psalm 2: Jesus is die Heer Alhoewel ons nie hier in Suid-Afrika konings het of wil hê nie, het ons in onderbewussyn ‘n verlange na konings of ons nou dit wil hê of nie. Ons weet almal wat ‘n ware koning is, … [Read more…]

Goeie Vrydag 2019

Die geheim van die evangelie (4). Nahum 1, Dordtse leerreëls 2:1-4 ’n Jaloerse God en ’n wreker is die Here, ’n wreker is die Here en vol grimmigheid, ’n wreker is die Here vir sy teëstanders en Hy behou die toorn teen sy vyande. Gemeente dit is hoe God Homself openbaar in die boek Nahum: … [Read more…]

14 April

Erediens: 14 April 2019: Teks: 2 Samuel 12:1-22; 1 Kor. 7:12-14   Genade wat troos Die Here belowe dat Hy die dowwe lamppit nie sal uitblus en die geknakte riet nie sal breek nie, maar hoe vind mens troos en berusting as jy jou eie kind moet begrawe, of ’n soortgelyke tragedie tref jou? Sulke dinge … [Read more…]

31 Maart 2019

Erediens 31 Maart 2019. Die geheim van genade (2): Romeine 8: 31-39, Dordtse leerreëls 1:4-6   BELANGRIKE DATUMS   01 April           NG Kerk en VG Kerk gesprek 18:30 by VGK 02 April           Skole Open 03 April           Ploegdiens 07:00 (het geskuif weens verkiesing) 03 April           Eiendom kommissie 13:30 in Annex 03 April           Barmhartigheid kommissie 15:00 in … [Read more…]

03 Maart

Erediens: 03 Maart 2019   Lukas 10:38-42   Een ding is nodig Maar Jesus antwoord en sê vir haar: Martha Martha, jy is besorgd en verontrus oor baie dinge; maar een ding is nodig… (Lukas 10:41-42). Met Jesus se besoek aan hulle huis haal Martha alles oorhoop. Lukas beklemtoon dit: “sy was baie besig om … [Read more…]