Die evangelie volgens Levitikus

Skriflesing: Levitikus 26 As jy nou jou sommetjies gaan maak tussen Eksodus en Numeri sal jy sien dat daar 6 weke verloop van Israel se samekoms by Sinai waar hulle die wet ontvang, totdat hulle vertrek. Maar in Levitikus is dit irrelevant. Die boek stel nie belang in kronologie nie. Daar is nie werklik ’n … [Read more…]