Uncategorized
“Maar nou”
Erediens Paassondag.
Vreemde vuur
Môre is ons eerste Nagmaal vir die jaar. Ons teks is Levitikus 10:1-20, oor hoe die Here Nadab en Abihu verteer het toe hulle die heiligdom ingegaan het. Die implisiete vraag is hoe ons die Here moet nader en hoe ons vrymoedigheid kan verkry om wel aan Sy tafel môre te sit. Die kategese gaan … [Read more…]
Herstel jou vertroue
Met die opening van die skole agter die rug en al ons vergaderings vir die eerste kwartaal afgehandel hoor ons môre uit Hebreërs 1: 1-4 hoe om die jaar met vertroue vêrder in te gaan. Die hele brief is eintlik geskryf vir moedelose gelowiges wat met geloof en met die kerk wil tou opgooi. Die … [Read more…]
Ons is nie gered nie
Dit is Sondag die tweede erediens van Februarie 2021 en maar die derde van die jaar! Die jaar 2021 voel mens, uiteindelik het nou begin. Maandag heropen die skole; en ons dink aan al ons kinders, jongmense, onderwysers (en ouers!) – baie sterkte! Die opening van die skole val ook dan ook mooi saam met … [Read more…]
Jy kan gelukkig wees
Deut. 33:28-29
Al die gelowiges was bymekaar
Boodskap Sondag 31 Januarie. Teks: Handelinge 2: 42-46. Heidelbergse Kategismus v&a 55.