28 April

BELANGRIKE DATUMS   08 Mei             Verkiesing 13-17 Mei       NG Wes-Kaapland Sinode sitting 30 Mei             Hemelvaart erediens 18:30 2-6 Junie         Pinkster byeenkomste om 18:30 09 Junie           Pinkstersondag met Nagmaal 14 Junie           Skole sluit 14 Junie           Dans   Dit is tydens die kwartaal wat die diakens die jaarlikse kollekte kom doen, indien niemand by jou aankom … [Read more…]

Paassondag 2019

Die Koringaar: NG Kerk & VG Kerk Koringberg gesmentlike diens Paassondag: 21 April 2019 Teks: Psalm 2: Jesus is die Heer Alhoewel ons nie hier in Suid-Afrika konings het of wil hê nie, het ons in onderbewussyn ‘n verlange na konings of ons nou dit wil hê of nie. Ons weet almal wat ‘n ware koning is, … [Read more…]

Goeie Vrydag 2019

Die geheim van die evangelie (4). Nahum 1, Dordtse leerreëls 2:1-4 ’n Jaloerse God en ’n wreker is die Here, ’n wreker is die Here en vol grimmigheid, ’n wreker is die Here vir sy teëstanders en Hy behou die toorn teen sy vyande. Gemeente dit is hoe God Homself openbaar in die boek Nahum: … [Read more…]

14 April

Erediens: 14 April 2019: Teks: 2 Samuel 12:1-22; 1 Kor. 7:12-14   Genade wat troos Die Here belowe dat Hy die dowwe lamppit nie sal uitblus en die geknakte riet nie sal breek nie, maar hoe vind mens troos en berusting as jy jou eie kind moet begrawe, of ’n soortgelyke tragedie tref jou? Sulke dinge … [Read more…]

31 Maart 2019

Erediens 31 Maart 2019. Die geheim van genade (2): Romeine 8: 31-39, Dordtse leerreëls 1:4-6   BELANGRIKE DATUMS   01 April           NG Kerk en VG Kerk gesprek 18:30 by VGK 02 April           Skole Open 03 April           Ploegdiens 07:00 (het geskuif weens verkiesing) 03 April           Eiendom kommissie 13:30 in Annex 03 April           Barmhartigheid kommissie 15:00 in … [Read more…]

03 Maart

Erediens: 03 Maart 2019   Lukas 10:38-42   Een ding is nodig Maar Jesus antwoord en sê vir haar: Martha Martha, jy is besorgd en verontrus oor baie dinge; maar een ding is nodig… (Lukas 10:41-42). Met Jesus se besoek aan hulle huis haal Martha alles oorhoop. Lukas beklemtoon dit: “sy was baie besig om … [Read more…]

27 Januarie

Die Koringaar                      NG Kerk Koringberg Johannes 14:5-13   ’n Woordeskat vir geloof (2): Ek glo in God die Vader   Die meeste mense in ons moderne samelewing erken nog dat daar ’n Skepper is, ’n God, ’n Opperwese en dat alle paaie na Hom lei solank jy Hom erken. Maar wat help dit ons … [Read more…]

Erediens 20 Januarie 2019

Erediens: 20 Januarie gelei deur ds. Roy Thorne 1 Korintiërs 12:1-12 Hoofstukke 12-14 handel oor hoe die gawes van die Gees in die Gemeente in Korinte gefunksioneer het met die siening dat die gawe van tale (in ‘n toestand van ekstase)  as die tale van engele oorbeklemtoon is. Daar was ‘n siening dat die een gawe … [Read more…]

Kerssangdiens 18 November

Kerssangdiens 18 November 2018 om 19:00: Op die breuklyn van die geskiedenis: Die evangelie volgens Lukas. Kom deel in ons sang, gebed, die lees van die Skrif en ons gemeenskap van gelowiges. Ons word die aand begelei deur Marie van der Merwe, Bregda Mostert, Fienie Serdyn en die manne sanggroep, Chrissie Thorne en die lofdansgroep, … [Read more…]

07 Oktober

Respek vir liefde In God se orde van prioriteit volg die heiligheid van die huwelik op die heiligheid van menslike lewe. Ons moet dit nie miskyk nie. Ons moet net so besorg wees oor dit wat die liggaam ontheilig as dit wat die liggaam vernietig. Daarom was die doodstraf ook geëis vir egbreek, nes moord … [Read more…]