23 September

Ons leef in ’n samelewing waar lewe nie as iets kosbaars beskou word nie. Daar gaan feitlik geen dag verby waarin nie berig word hoeveel mense in die afgelope vier-en-twintig uur gewelddadig gesterf het nie. Daar was omtrent 100 gestremdes verlede jaar wat deur die regering vir die dood gelaat was, daar was 20 306 moorde … [Read more…]

16 September

Respek vir gesag Ons gaan vanoggend weer voort met die wet, die riglyne van God vir ’n gelukkige lewe. Waar ons verlede maand afgesluit het met die eerste tafel (die liefde tot God), begin ons vanoggend met die tweede tafel (die liefde tot die naaste). Ons moet nie daarby verby kyk dat die vyfde gebod … [Read more…]

02 September 2018

Erediens: 02 September: Jakobus 2:1-26 “Wat help dit as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so ‘n geloof hom red?” (Jak. 2:14). Nee antwoord Jakobus. Geloof moet oorloop tot dade. Dit is die duidelike boodskap wat ons vanoggend – steeds in nabetragting van die basaar – hoor. Ons lees … [Read more…]

26 Augustus

Bybelsondag: 26 Augustus: Maleagi 3:1-12  Die skat van jou hart Nadat ons gereflekteer het oor die eerste tafel van die Wet, neem ons vanoggend ’n breek tydens die basaarnaweek voor ons voortgaan met die tweede tafel. Want die basaar is ’n geleentheid om ons seëninge te tel. Moet ons nog ’n basaar hê het baie … [Read more…]

19 Augustus

Die vierde gebod leer ons vanoggend dat ware rus by God te vind is. Dit is egter nie ’n maklike gebod om te verstaan en te gehoorsaam nie. Dit is ’n gebod wat meeste mense ’n bepaalde ongemak mee het. Is die gebod dan nog geldig vandag? Die antwoord wat die Heidelbergse Kategismus vir ons … [Read more…]

01 Julie

BELANGRIKE DATUMS   23 Julie            Finansiële komissie en dagbestuur vergadering 24 Julie            Eiendom komissie vergadering 25 Julie            Communitas induksie (kerkraad) 26 Julie            Barmhartigheid komissie vergadering 29 Julie            Kategese vergadering 05 Augustus    Nagmaal en Wyksbraaie 07 Augustus    Kerkraadsvergadering 25 Augustus    Basaar   DEURKOLLEKTE   01 Julie            Plaaslike D/O: Eeufeesfonds 08 Julie            Plaaslike D/O: Kosbank   … [Read more…]

24 Junie

BELANGRIKE DATUMS   22 Junie           Skole sluit 28 Junie           Diaconia vergadering 09:30 23 Julie            Finansiële komissie en dagbestuur vergadering 24 Julie            Eiendom komissie vergadering 25 Julie            Communitas induksie (kerkraad) 26 Julie            Barmhartigheid komissie vergadering 29 Julie            Kategese vergadering 05 Augustus    Nagmaal en Wyksbraaie 07 Augustus    Kerkraadsvergadering 25 Augustus    Basaar   DEURKOLLEKTE   24 Junie           … [Read more…]

17 Mei

BELANGRIKE DATUMS   22 Junie           Skole sluit 23 Julie            Finansiële komissie en dagbestuur vergadering 24 Julie            Eiendom komissie vergadering 26 Julie            Barmhartigheid komissie vergadering 29 Julie            Kategese vergadering 05 Augustus    Nagmaal en Wyksbraaie 07 Augustus    Kerkraadsvergadering 25 Augustus    Basaar   DEURKOLLEKTE   17 Junie           Spesiale D/O: Insitituut vir blindes 24 Junie           Plaaslike D/O: Sopkombuis … [Read more…]

27 Mei

BELANGRIKE DATUMS   06 Junie            Ringsvroue byeenkoms 12 Junie            Kerkraadsvergadering 25 Augustus     Basaar   DEURKOLLEKTE   27 Mei             Plaaslike D/O: Bybelgenootskap 03 Junie            Plaaslike D/O: Bybelgenootskap   MEELEWING EN VOORBIDDING Ons dink in ons gebede aan almal wat siek is, in hospitale of tuis aansterk ná operasies of behandeling, ons bid ook vir ons gemeenskap … [Read more…]

Die liefde van Christus dring ons

Erediens: 06 Mei 2018: Teks:  2 Korintiërs 5:11-21 Die liefde van Christus dring ons  “Want die liefde van Christus dring ons, omdat ons van oordeel is, dat as een vir almal gesterf het, hulle dan almal gesterf het; en Hy het vir almal gesterwe, sodat die wat lewe, nie meer vir hulself moet lewe nie, maar … [Read more…]