“oppas om nie af te wyk van wat Christus, ons enigste Meester, vir ons ingestel het nie”

Ons gaan voort met ons reeks oor die Kerk van Christus, vandag oor die orde van kerklike gesag. Dit mag in kerklike regering nooit gaan om “die wil van die lede” nie, maar uitsluitend om één ding: die wil van God.

Kommentaar