03 Maart
Erediens: 03 Maart 2019 Lukas 10:38-42 Een ding is nodig Maar Jesus antwoord en sê vir haar: Martha Martha, jy is besorgd en verontrus oor baie dinge; maar een ding is nodig… (Lukas 10:41-42). Met Jesus se besoek aan hulle huis haal Martha alles oorhoop. Lukas beklemtoon dit: “sy was baie besig om … [Read more…]