29 September 2019
· Skriflesing: 1 Konings 18:20-46 Gemeente dit is ’n bekende verhaal wat ons vanoggend gelees het, maar ook n verhaal met ’n bepaalde agtergrond. In die geskiedenis van Israel verteenwoordig dit ’n geweldige slag teen die profete van Baal. Ek dink dit is die moeite werd om te vra: maar wat soek die profete van Baal … [Read more…]