Is jy ‘n groot genoeg sondaar?

Die Christelike geloof begin met ‘n erkenning van jou ellende, maar daar eindig dit nie. Nou moet jy ook self verantwoordelikheid neem. DIe idee dat jy eintlik net ‘n paar foute het word daarom deur die Kategismus by die keel af gesny: die mens is boos en verkeerd van natuur, heeltemal onbekwaam tot enige goed en geneig tot alle kwaad – tensy hy deur die Gees van God wedergebore word.

Kommentaar