Die evangelie volgens Eksodus
Die evangelie volgens Eksodus 21 Julie 2019 Skriflesing: Eksodus 12:1-13 Ons kyk na die storielyn van die Bybel en staan vanoggend stil by Eksodus. Nou ons ken almal die verhaal van Israel in Egipte en Moses se roeping om hulle te bevry. Moses en Aaron gaan na die Farao reg aan die begin en sê: … [Read more…]