Die gesindheid van Christus

Erediens 14 Junie gelei deur ds. Nel, klavierspel deur Komien vd Westhuizen.

Teks: Filippense 2: 5-11. “hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was.” Jesus Christus in Sy koms uit die hemel, in Sy ingaan in ons vlees, in Sy dra van ons sondes, in Sy sterwe vir ons, in Sy opstanding vir ons, word vir ons as ’n voorbeeld voorgehou van wat ook in ons lewens moet voltrek.

Kommentaar