Kerssangdiens 18 November

Kerssangdiens 18 November 2018 om 19:00: Op die breuklyn van die geskiedenis: Die evangelie volgens Lukas.

Kom deel in ons sang, gebed, die lees van die Skrif en ons gemeenskap van gelowiges. Ons word die aand begelei deur Marie van der Merwe, Bregda Mostert, Fienie Serdyn en die manne sanggroep, Chrissie Thorne en die lofdansgroep, Koos Meisenheimer en laaste maar nie die minste nie ons jong lidmate.

Mag die Here ons in hierdie aand ontmoet en elkeen van ons seën met Sy teenwoordigheid.

Kommentaar