“maar hoe kan hierdie dinge gebeur?”

Vir baie van ons is hierdie grendeltyd ’n baie moeilike tyd. In sulke tye is mens op soek na goeie nuus. En daarom is daar juis in sulke tye baie skelms wat daarop uit is om jou met ’n slenter te vang. Hulle weet jy is kwesbaar. Dit is ook nie anders in die geloof nie. Wees daarom versigtig vir die evangelie van voorspoed in hierdie tyd. Die Christelike geloof verkondig ‘n heel ander oplossing en jy hoef nie eers daarvoor te soek nie. Daarvan hoor ons in Joh. 3: 1-21.

Kommentaar