15 September – ‘n Boodskap van wanhoop

1 Samuel 28 Ons het verlede week gehoor oor hoop. Vanoggend hoor ons iets van wanhoop. Wanhoop is ’n verskriklike ding. Hier in hoofstuk 28 sien ons die toonbeeld van ’n man in wanhoop. Vanoggend hoor ons van die laaste nag in Saul se lewe, die nag voor hy sou sterf. Dit is werklik ’n … [Read more…]

‘n Boodskap van hoop

Rut 3&4 Na hongersnood, dood en armoede kon Rut en Naomi nie verstaan hoekom God so beskik het oor hul lewe nie; te midde van al ons omstandighede kan ons ook nie vêrder as ons probleme kyk nie Vanoggend hoor ons egter watter uitwerking hoop het in die lewe van Rut en Naomi. Vanoggend wil … [Read more…]

Die evangelie volgens Numeri

Teks: Numeri 2 Ons het verlede week afgesluit uit Levitikus waar ons gehoor het hoe die volk instruksies ontvang oor hoe sondige mense saam ’n heilige God moet leef. Die taak by Sinai was nou afgehandel en die volk wat van Sinai af optrek is nie meer die vormlose spulletjie wat daar aangekom het nie: … [Read more…]

Dien die gemeenskap (4): Jeremia 29:1-14

Om te memoriseer: Jeremia 29:7 en soek die vrede van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het, en bid daarvoor tot die Here; want in die vrede daarvan sal julle vrede hê. Die Woord: Jeremia 29:7 en soek die vrede van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het, en bid daarvoor tot … [Read more…]

Dien die gemeenskap (3): Jeremia 29:1-14

Om te memoriseer: Jeremia 29:7 en soek die vrede van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het, en bid daarvoor tot die Here; want in die vrede daarvan sal julle vrede hê. Die Woord: Jeremia 29:7 en soek die vrede van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het, en bid daarvoor tot … [Read more…]

Dien die gemeenskap (2): Jeremia 29:1-14

Om te memoriseer: Jesaja 60:1 en soek die vrede van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het, en bid daarvoor tot die Here; want in die vrede daarvan sal julle vrede hê. Die Woord: Jeremia 29:1-4 4So sê die Here van die leërskare, die God van Israel, aan al die ballinge wat Ek uit Jerusalem na … [Read more…]

Dien die gemeenskap (1): Jeremia 29:1-14

Om te memoriseer: Jesaja 60:1 en soek die vrede van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het, en bid daarvoor tot die Here; want in die vrede daarvan sal julle vrede hê. Die Woord: Jeremia 29:1-4 1EN dit is die woorde van die brief wat die profeet Jeremia uit Jerusalem gestuur het na die nog … [Read more…]

Die evangelie volgens Levitikus

Skriflesing: Levitikus 26 As jy nou jou sommetjies gaan maak tussen Eksodus en Numeri sal jy sien dat daar 6 weke verloop van Israel se samekoms by Sinai waar hulle die wet ontvang, totdat hulle vertrek. Maar in Levitikus is dit irrelevant. Die boek stel nie belang in kronologie nie. Daar is nie werklik ’n … [Read more…]