Bedaar, Christus sit aan die regterhand van God

Dit is hierdie naweek byna twee maande sedert ons laaste Sondag bymekaar, toe min wetende wat wag. En al voel dit ver terug én ons ver uitmekaar, reik ons harte en gebede tóg oor die afstand en onsekerheid heen. Ons besef dat die impak van hierdie pandemie en die ekonomiese- en sosio-maatskaplike gevolge daarvan, véél … [Read more…]

Is jy ‘n groot genoeg sondaar?

Die Christelike geloof begin met ‘n erkenning van jou ellende, maar daar eindig dit nie. Nou moet jy ook self verantwoordelikheid neem. DIe idee dat jy eintlik net ‘n paar foute het word daarom deur die Kategismus by die keel af gesny: die mens is boos en verkeerd van natuur, heeltemal onbekwaam tot enige goed … [Read more…]

17 November 2019

Teks: Ester 4 Gemeente ons het saamgelees: en so sal ek na die koning ingaan, wat nie volgens wet is nie en as ek omkom, dan kom ek om. Dit is die besliste keuse van Ester wat voor die besluit gestel was: doen wat jy glo, of gehoorsaam die wet. Nou Ester het nie dadelik … [Read more…]

29 September 2019

·        Skriflesing: 1 Konings 18:20-46 Gemeente dit is ’n bekende verhaal wat ons vanoggend gelees het, maar ook n verhaal met ’n bepaalde agtergrond. In die geskiedenis van Israel verteenwoordig dit ’n geweldige slag teen die profete van Baal. Ek dink dit is die moeite werd om te vra: maar wat soek die profete van Baal … [Read more…]

15 September – ‘n Boodskap van wanhoop

1 Samuel 28 Ons het verlede week gehoor oor hoop. Vanoggend hoor ons iets van wanhoop. Wanhoop is ’n verskriklike ding. Hier in hoofstuk 28 sien ons die toonbeeld van ’n man in wanhoop. Vanoggend hoor ons van die laaste nag in Saul se lewe, die nag voor hy sou sterf. Dit is werklik ’n … [Read more…]

‘n Boodskap van hoop

Rut 3&4 Na hongersnood, dood en armoede kon Rut en Naomi nie verstaan hoekom God so beskik het oor hul lewe nie; te midde van al ons omstandighede kan ons ook nie vêrder as ons probleme kyk nie Vanoggend hoor ons egter watter uitwerking hoop het in die lewe van Rut en Naomi. Vanoggend wil … [Read more…]

Die evangelie volgens Numeri

Teks: Numeri 2 Ons het verlede week afgesluit uit Levitikus waar ons gehoor het hoe die volk instruksies ontvang oor hoe sondige mense saam ’n heilige God moet leef. Die taak by Sinai was nou afgehandel en die volk wat van Sinai af optrek is nie meer die vormlose spulletjie wat daar aangekom het nie: … [Read more…]