Herstel jou vertroue

Met die opening van die skole agter die rug en al ons vergaderings vir die eerste kwartaal afgehandel hoor ons môre uit Hebreërs 1: 1-4 hoe om die jaar met vertroue vêrder in te gaan. Die hele brief is eintlik geskryf vir moedelose gelowiges wat met geloof en met die kerk wil tou opgooi. Die … [Read more…]

Ons is nie gered nie

Dit is Sondag die tweede erediens van Februarie 2021 en maar die derde van die jaar! Die jaar 2021 voel mens, uiteindelik het nou begin. Maandag heropen die skole; en ons dink aan al ons kinders, jongmense, onderwysers (en ouers!) – baie sterkte! Die opening van die skole val ook dan ook mooi saam met … [Read more…]

Huisgodsdiens – week 1

As Christene streef ons daarna om daagliks huisgodsdiens te beoefen. Ons besef die ontsaglike geestelike waarde van die lees van die Bybel saam met ons kinders en om saam te bid en God te loof. Maar dit is nie altyd so maklik nie. Daarom dat ek vanjaar weekliks ‘n riglyn gaan deurstuur wat mens sommer … [Read more…]