29 Maart 2020

Digitale diens: Rom 8:24-30; Heidelbergse Kategismus vraag & antwoord 1 https://youtu.be/FpqWB_MOH6U Troos in lewe en sterwe 24Want ons is gered in hoop; maar die hoop wat gesien word, is geen hoop nie; want wat iemand sien, waarom hoop hy dit nog? 25Maar as ons hoop wat ons nie sien nie, dan wag ons daarop met … [Read more…]

Erediens 22 Maart 2020

Verwelkoming Afkondigings Laai gerus die “Kerkmusiek” app af op jou foon om die teks en begeleiding van al die liedere te gebruik. Voorbidding Siekies tuis / hospitaal: Christo Engelbrecht, Lize Steyn, Koenie van Niekerk Verjaarsdae: 22 Maart – Lize Engelbrecht; 27 Maart – Corlia Rust Toetrede lied: Psalm 130: 1-3 (Lina Spies, tweede melodie) Votum … [Read more…]

Eredienste

Na aanleiding van die regering se verklaring aangaande die COVID-19 virus deel ons die volgende : Ons gemiddelde erediensbywoning val ver onder die limiet wat Pres Ramaphosa gestel het – dus is ons dankbaar om te kan voortgaan met ons eredienste op Sondae soos normaalweg. Kom ons wees egter behulpsaam in die stryd om die … [Read more…]

08 Maart

Kanselruiling met NG Kerk Hopefield Baie welkom aan ds. Clifford James van die NG Kerk Hopefield. Ons bid jou die Here se seën toe op die verkondiging van die heilige evangelie vanoggend. DEUROFFER 08 Maart                      Plaaslike jeug KENNISGEWINGS 6-7 Maart                    Piketberg NG Kerk fontein fees 20 Maart                      Skole sluit 28 Maart                      Funduro 31 Maart                      Skole … [Read more…]

1 Maart 2020

Teks:Jeremia 8: 4-17 ’n Belangrike les van trekvoëls Selfs ‘n groot sprinkaanvoël aan die hemel ken sy bepaalde tye, en ‘n tortelduif en ‘n swaweltjie en ‘n kraanvoël neem die tyd van hulle koms in ag; maar my volk ken die reg van die Here nie (Jer. 8:7). God praat met ons vanoggend deur die voorbeeld van vier voëls. … [Read more…]

23 Februarie

Teks:Lev. 25: 8-17, Jesaja 61:1-3, Lukas 4:16-30 Die genadejaar van die Here Uiteindelik het Jesus in Nasaret aangekom. En op die Sabbat is die mense na die sinagoge om na Hom te luister. Die preek wat Jesus op hierdie Sabbat gehou het, was baie kort. Hy sê net vir hulle dat die Woord wat Hy … [Read more…]

16 Februarie

Teks: Hooglied 3:6-5:1 Ware liefde Een van die kenmerke van ons tyd is die soeke na liefde en betekenis onder mense. Almal wil liefde ervaar. Die hele wêreld smag na liefde en betekenis. Maar dit maak dit ook makliker om liefde vir God te misgis en daardeur weggevoer te word en jou hoop daarop te … [Read more…]

09 Februarie 2020

Die Koringaar                            Teks: Prediker 12 Alles is tevergeefs Die boek Prediker staan so vreemd tussen al die ander boeke van die Bybel. Dit besin oor die sin van die lewe. As ’n mens net na alles in die lewe kyk, na die skynbaar nimmereindigende proses van geboorte, groei, kwyn en vergaan, kan jy … [Read more…]

02 Februarie

Teks: Spreuke 1; Hebreërs 12 Die fondasie van wysheid Ons leef in ’n tyd waarin elke mens sal besef dat hy wysheid kortkom. Dit is nie ’n skande om te erken dat ons nie altyd presies weet wat die regte weg met ons ingewikkelde probleme is nie. Egte wysheid is immers nie maar net ʼn kwessie … [Read more…]

26 Januarie 2020

Christus ons herder Die HERE is my herder (Psalm 23:1) Dawid maak dit duidelik dat die enigste fondasie in sy lewe die Here is. Nie net wanneer dit goedgaan in tye van voorspoed en seën by die water van rus, nuwe krag en verkwikking van siel nie. Maar ook wanneer dit sleg gaan. Ook wanneer … [Read more…]