Koringberg

Nederduitse Gereformeerde Kerk

  • Tuis
  • Oor ons
  • Die Koringaar
  • Bediening
  • Funduro
  • Vroue
  • Galery
  • Kontak ons

Die sentraliteit van die evangelie (5): Galasiërs 2: 11-21

July 26, 2019 by admin Leave a Comment

Om te memoriseer: Galasiërs 2:20 “ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe … [Read more…]

Posted in: Oordenking

Die sentraliteit van die evangelie (4): Galasiërs 2: 11-21

July 25, 2019 by admin Leave a Comment

Om te memoriseer: Galasiërs 2:20 “ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe … [Read more…]

Posted in: Oordenking

Die sentraliteit van die evangelie (3): Galasiërs 2: 11-21

July 24, 2019 by admin Leave a Comment

Om te memoriseer: Galasiërs 2:20 ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe … [Read more…]

Posted in: Oordenking

Die sentraliteit van die evangelie (2): Galasiërs 2: 11-21

July 23, 2019 by admin Leave a Comment

Om te memoriseer: Galasiërs 2:20 “ek is saam met Christus gekruisig, en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe … [Read more…]

Posted in: Oordenking

Die evangelie volgens Eksodus

July 22, 2019 by admin Leave a Comment

Die evangelie volgens Eksodus 21 Julie 2019 Skriflesing: Eksodus 12:1-13 Ons kyk na die storielyn van die Bybel en staan vanoggend stil by Eksodus. Nou ons ken almal die verhaal van Israel in Egipte en Moses se roeping om hulle te bevry. Moses en Aaron gaan na die Farao reg aan die begin en sê: … [Read more…]

Posted in: Uncategorized Tagged: Paasfees

Die sentraliteit van die evangelie: Galasiërs 2: 11-21

July 22, 2019 by admin Leave a Comment

Om te memoriseer: Galasiërs 2:20 “en nou is dit nie meer ek wat lewe nie, maar Christus wat in my lewe. Die lewe wat ek nou nog hier lewe, leef ek in die geloof in die Seun van God wat sy liefde vir my bewys het deur sy lewe vir my af te lê.” Oordenking: … [Read more…]

Posted in: Uncategorized

Die opgestane Koning (5): Johannes 20:1-18

July 19, 2019 by admin Leave a Comment

Om te memoriseer: Romeine 8:11 “11Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.” Die Woord: Johannes 20:18 18Maria Magdalena het toe vir die dissipels … [Read more…]

Posted in: Uncategorized

Die opgestane Koning (4): Johannes 20:1-18

July 18, 2019 by admin Leave a Comment

Om te memoriseer: Romeine 8:11 “11Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.” Die Woord: Johannes 20:17 17Jesus sê toe vir haar: “Moet My … [Read more…]

Posted in: Uncategorized

Die opgestane Koning (3): Johannes 20:1-18

July 17, 2019 by admin Leave a Comment

Om te memoriseer: Romeine 8:11 “11Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.” Die Woord: Johannes 20:9-10 11Maar Maria het buite by die graf … [Read more…]

Posted in: Uncategorized

Die opgestane Koning (2): Johannes 20:1-18

July 16, 2019 by admin Leave a Comment

Die opgestane Koning (2): Johannes 20:1-18 Om te memoriseer: Romeine 8:11 “11Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.” Die Woord: Johannes 20:9-10 9Hulle … [Read more…]

Posted in: Uncategorized
« Previous 1 2 3 4 5 … 7 8 9 10 11 12 13 14 Next »

Webdiens deur ANNO

www.anno.co.za

Skakels

  • Tuis
  • Oor ons
  • Die Koringaar
  • Bediening
  • Funduro
  • Vroue
  • Galery
  • Kontak ons

Bankbesonderhede

FNB Rek. no. 621 390 582 27

Kontak

Kantoor: 022 423 8313

Pastorie: 022 423 8005

Koster: 078 375 9549

Adres

Posbus 12, Koringberg

7312

Kaart

Click to open a larger map

Copyright © 2023 Koringberg.

Church WordPress Theme by themehall.com