27 Januarie

Die Koringaar                      NG Kerk Koringberg Johannes 14:5-13   ’n Woordeskat vir geloof (2): Ek glo in God die Vader   Die meeste mense in ons moderne samelewing erken nog dat daar ’n Skepper is, ’n God, ’n Opperwese en dat alle paaie na Hom lei solank jy Hom erken. Maar wat help dit ons … [Read more…]

Erediens 20 Januarie 2019

Erediens: 20 Januarie gelei deur ds. Roy Thorne 1 Korintiërs 12:1-12 Hoofstukke 12-14 handel oor hoe die gawes van die Gees in die Gemeente in Korinte gefunksioneer het met die siening dat die gawe van tale (in ‘n toestand van ekstase)  as die tale van engele oorbeklemtoon is. Daar was ‘n siening dat die een gawe … [Read more…]

Kerssangdiens 18 November

Kerssangdiens 18 November 2018 om 19:00: Op die breuklyn van die geskiedenis: Die evangelie volgens Lukas. Kom deel in ons sang, gebed, die lees van die Skrif en ons gemeenskap van gelowiges. Ons word die aand begelei deur Marie van der Merwe, Bregda Mostert, Fienie Serdyn en die manne sanggroep, Chrissie Thorne en die lofdansgroep, … [Read more…]

07 Oktober

Respek vir liefde In God se orde van prioriteit volg die heiligheid van die huwelik op die heiligheid van menslike lewe. Ons moet dit nie miskyk nie. Ons moet net so besorg wees oor dit wat die liggaam ontheilig as dit wat die liggaam vernietig. Daarom was die doodstraf ook geëis vir egbreek, nes moord … [Read more…]

23 September

Ons leef in ’n samelewing waar lewe nie as iets kosbaars beskou word nie. Daar gaan feitlik geen dag verby waarin nie berig word hoeveel mense in die afgelope vier-en-twintig uur gewelddadig gesterf het nie. Daar was omtrent 100 gestremdes verlede jaar wat deur die regering vir die dood gelaat was, daar was 20 306 moorde … [Read more…]

16 September

Respek vir gesag Ons gaan vanoggend weer voort met die wet, die riglyne van God vir ’n gelukkige lewe. Waar ons verlede maand afgesluit het met die eerste tafel (die liefde tot God), begin ons vanoggend met die tweede tafel (die liefde tot die naaste). Ons moet nie daarby verby kyk dat die vyfde gebod … [Read more…]

02 September 2018

Erediens: 02 September: Jakobus 2:1-26 “Wat help dit as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so ‘n geloof hom red?” (Jak. 2:14). Nee antwoord Jakobus. Geloof moet oorloop tot dade. Dit is die duidelike boodskap wat ons vanoggend – steeds in nabetragting van die basaar – hoor. Ons lees … [Read more…]

26 Augustus

Bybelsondag: 26 Augustus: Maleagi 3:1-12  Die skat van jou hart Nadat ons gereflekteer het oor die eerste tafel van die Wet, neem ons vanoggend ’n breek tydens die basaarnaweek voor ons voortgaan met die tweede tafel. Want die basaar is ’n geleentheid om ons seëninge te tel. Moet ons nog ’n basaar hê het baie … [Read more…]

19 Augustus

Die vierde gebod leer ons vanoggend dat ware rus by God te vind is. Dit is egter nie ’n maklike gebod om te verstaan en te gehoorsaam nie. Dit is ’n gebod wat meeste mense ’n bepaalde ongemak mee het. Is die gebod dan nog geldig vandag? Die antwoord wat die Heidelbergse Kategismus vir ons … [Read more…]

01 Julie

BELANGRIKE DATUMS   23 Julie            Finansiële komissie en dagbestuur vergadering 24 Julie            Eiendom komissie vergadering 25 Julie            Communitas induksie (kerkraad) 26 Julie            Barmhartigheid komissie vergadering 29 Julie            Kategese vergadering 05 Augustus    Nagmaal en Wyksbraaie 07 Augustus    Kerkraadsvergadering 25 Augustus    Basaar   DEURKOLLEKTE   01 Julie            Plaaslike D/O: Eeufeesfonds 08 Julie            Plaaslike D/O: Kosbank   … [Read more…]