Bediening

GEMEENTEBEDIENING

Kategese: Na die kindermoment  elke Sondag tydens die skoolkwartaal.

Bybelstudie: Elke twee Woensdag om 09:30

WhatsApp: Om deel van die gemeente se WhatsApp groep te wees kontak asseblief die kerkkantoor.

BARMHARTIGHEID

Sopkombuis: Weeklikse sopkombuis vir jong kinders in gemeenskap. Skenkings is altyd welkom, kontak vir Sandra Kritzinger (079 923 3037).

Klerebank: Ons benodig klere, skoene en komberse om onder behoeftiges te versprei. Kontak vir Bregda Mostert (083 597 0091)

Dagsorg : Ons vroeë kinderontwikkeling projek. Kontak vir Peter Fourie vir navrae (082 862 8686).

ACVV: Die senior burger koringklub fokus op senior burgers in ons gemeenskap. Kontak asb. ACVV kantoor

Nal’ibali: Ons gemeenskap leesprojek.