Vreemde vuur

Môre is ons eerste Nagmaal vir die jaar. Ons teks is Levitikus 10:1-20, oor hoe die Here Nadab en Abihu verteer het toe hulle die heiligdom ingegaan het. Die implisiete vraag is hoe ons die Here moet nader en hoe ons vrymoedigheid kan verkry om wel aan Sy tafel môre te sit. Die kategese gaan … [Read more…]

Herstel jou vertroue

Met die opening van die skole agter die rug en al ons vergaderings vir die eerste kwartaal afgehandel hoor ons môre uit Hebreërs 1: 1-4 hoe om die jaar met vertroue vêrder in te gaan. Die hele brief is eintlik geskryf vir moedelose gelowiges wat met geloof en met die kerk wil tou opgooi. Die … [Read more…]