Gee die Woord vrye teuels

Erediens: 29 April 2018: Teks:  Nehemia 8 “Die dringendste behoefte in die Christelike Kerk vandag is ware prediking; en omdat dit die grootste behoefte in die Kerk is, is dit natuurlik ook die grootste behoefte in die wêreld.” – Martyn Lloyd-Jones Martin Luther en sy tydgenote sou mens kon sê was die “celebrities” van hul dag. … [Read more…]

Die Woord bring lewe en dood

22 April 2018: Teks:  2 Konings 2 Die Woord bring lewe en dood 2 Konings 2 is ’n hoofstuk wat weereens die soms vreemde bediening van die profete van die Here beklemtoon. Ons staan hier by die oorgang van Elia se bediening na die van Elisa. Dit is ’n verhaal vol drama: Ons lees van ’n … [Read more…]

Die krag van die Woord

Erediens: 15 April 2018: Teks:  2 Konings 4:8-37 Die krag van die Woord Ons lees in 2 Konings 4 ’n aangrypende verhaal. ’n Vrou wat kinderloos was, word deur die profeet Elisa se bemiddeling swanger en skenk geboorte aan ’n seun. Maar die vreugde oor die wonderkind word gou verander in droefheid: die kind is skielik … [Read more…]

Lewe in die midde van dood

08 April 2018: Teks: 1 Konings 16:29-17:24. Elia verskyn op die toneel tydens ’n kritieke stadium in Israel se geskiedenis. Hy tree op tydens koning Agab se regering en die Skrif getuig dat “Agab, die seun van Omri, het gedoen wat kwaad is in die oë van die Here, meer as al sy voorgangers.” Agab is … [Read more…]

’n Lewende lidmaat van die kerk

25 Maart 2018 Teks: Efesiërs 4:11-16 In ons dag en tyd is lidmaatskap van die plaaslike gemeente vir menigte mense nie juis van veel waarde nie.  Lidmaatskap van die kerk word hanteer soos lidmaatskap aan ’n ontspanningsklub – jy gaan wanneer jy lus het en niemand gee om as jy nie opdaag nie.  As jy … [Read more…]